Mariaan

‘Tis I”. My Storie vertel jou hoe my journey begin het. Ek hou van uitdink, doen, eenkant toe skuif, nuwe projek aanpak, nuwe planne uitdink. Die lekkerste lekker is om ‘n asvale iets in ‘n gepolishde juweel te verander. Dit is waaroor hierdie blog gaan. My gedagtes en liefdes, projekte, God en die lewe. 

My Mense

Ek en Daan bo-aan (King and Queen of the Castle). Ons enigste Ma Drien links. Kids is Marizanne, Diaan en Nikolai met hulle sweethearts. Ons BFF’s – Hester en Nico onder saam met my enigste Boeta en sy gesin. Ek sal in my posts verwys na elkeen van hierdie baie spesiale mense. 

Volg my op Sosiale Media

Scroll to Top