reise
Salomo kon vir enigiets vra, maar hy het God gevra om wysheid aan hom te gee.
Charles Dickens vat dit baie mooi saam: "There is a wisdom of the head and a wisdom of the heart." Kies reg!
wysheid

Journeys en Flips

01 Jesus Journey

Fearfully and wonderfully made by Him. His princess! Dit is wie en wat ek geword het gedurende hierdie extraordinary journey met Hom. Hy los my mos nie soos ek is nie - hy knap my op!

02 Personal Journey

"When we are no longer able to change a situation, we are challenged to change ourselves” – Viktor Frankl

04 Furniture Flipping

Ooh-la-la! 'n Favourite passtime. My hande vuilmaak, naels chip om 'n masterpiece te create uit 'n stukkie crap wat 'n ander ou weggegooi het? - MAGIC!

05 Wardrobe Flipping

My appellyf smeek om nie versmoor te word met dreary, frumpy klere nie. Leer jou lyf ken en flip jou klerekas. Soms koop ek net vir die fun iets bleh..en maak dit beeldskoon!

Weet wat dit is wat jou laat opstaan in die oggend

Deur my lewe het ek keer op keer gesien dat die dinge wat my interesseer, gewoonlik die dinge is waarin ek presteer.

“Things that excite you aren’t random” — unknown

Volg my op Sosiale Media

Scroll to Top