Wardrobe Flipping

Soos die meeste vroue, is ek versot op mooi klere.  Sjoe, ek kan onthou toe ek jonger was – hoe ongemaklik ek was, was nie ter sake nie, die skoene my geknyp of klere my geskaaf het nie, solank ek net mooi kon lyk en voel. Nie baie prakties nie (emoji met handjies op die kop)! Lekker lag ek nou vir myself.  Gelukkig het ek ‘n medium to happy ontdek. Ek maak mooi goed wat gemaklik pas en ek lyk beautiful.  Nog beter – flip ek my bestaande comfy klere.  Ek sal patrone en tips met jou share.

Kom ek wys jou...

Soos jy sal sien, is ek ‘n back to basics kinda gal. Leer eers jou lyf ken, leer patroonpakkies lees en verstaan, patroondele ken en die res sal vloei. Jy sal sien!

Onlangse posts

Volg my op Sosiale Media

Scroll to Top