Hierdie was die eerste skrif wat ek kon quote. Ek was ongeveer agt jaar oud toe my pa my elke aand lyntjie vir lyntjie, vers vir vers, hierdie Psalm help leer het. Daar is soveel waarde daarin om skrif te memoriseer. Wanneer – en onthou, ek sê wanneer, nie as nie – die aanvalle kom, is dit jou wapen. God se Woord.
Ek dink nie dat daar enigiets meer is wat ek kan sê as wat Leanna Crawford in haar aangehegte song vertel nie.
Sy sê: “Great Aunt Maurine said at a hundred and three – write scripture on your heart for when you need it. ‘Cause anxiety hates Psalm 23, so just say it to yourself ’til you believe it. And I’m feeling like I’m needing it right now”.
Related posts:
- Vertroue Die wysheid van vertroue...




