Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie, ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak – Spreuke 3: 5 tot 6.
Waarheid, die derde skrif wat ek geleer het. Redelik laat in my Journey, toe dit op ‘n dag gevoel het dat my vertroue in die mensdom opgeraak het. Ek het die skrif lank teen my kamermuur op my aanplakbord. Goeie raad reg uit Sy Woord!
No related posts.




